Huisgenoot

2020, DIE JAAR VAN TUISBLY

HET jy begin 2020 vir mense vertel dié jaar sou so uitdraai, sou hulle jou besorg aangekyk het en gedink het jy rook snaakse twakkies. Maar toe ons weer sien, rook baie mense snaakse twakkies met desperate genot.

En die rook van smokkelsigarette was maar één van die aardighede in hierdie jaar sonder weerga. Want die maande lange inperking weens covid-19 het ongewone dinge alledaags gemaak en gewone dinge na ’n droom laat klink.

Maar al het die gevolge van die pandemie en inperking wyd uitgekring, was daar ook soms ’n silwer randjie. Want in lockdown het ons opnuut onthou hoe nodig ons mekaar het, en dat swaarkry en humor ons saamsnoer. En ja, al was daar dikwels baie kommer in ons oë, kon ons ook soms agter ons maskers lag.

Dít is van die oomblikke wat ons sal onthou uit hierdie ongewone maar ook onvergeetlike jaar.

’N WÊRELD OP HOL

Wetenskaplikes kan steeds

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related