Idees

BEGIN BY BLOU

aar is iets omtrent die kleur blou wat ’n mens aan beweging of die gevoel van ’n reis herinner. Oseane, riviere, die blouselblou lug… Wanneer ek iets blous in sy natuurlike omgewing gadeslaan - die blou uitspansel bo ons of in die vryheid van ’n groot watermassa - word ek oorval deur die gevoel dat dié kleur ’n mens kan wegvoer na ander plekke waar alles mooi en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Aartappel-samoesas
Maak: omtrent 20 Bereidingstyd: 60-90 minute Gaarmaaktyd: omtrent 45 minute ♥ 4 middelslag-aartappels, geskil en in blokkies gesny ♥ 100 ml bevrore ertjies ♥ 15 ml canola-olie ♥ 5 ml heel komynsaad ♥ 1 takkie vars kerrieblare (opsioneel) ♥ 5 ml fynge
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related