TV Plus Afrikaans

Verklarings gesoek

Die ikoniese sci-fi-kaptein William Shatner (James T. Kirk in die 1960’s se Star Trek-TV-reeks en -flieks) is Vrydagaande om 21:05 terug op Suid-Afrikaanse skerms op History (*186) met sy dokumentêre reeks oor bonatuurlike verskynsels The UnXplained With William Shatner (2019-nou). Hy verken alles wat misterieus is, van weerwolwe tot Japan se berugte selfdoodwoud, met die hoop om die verskynsels te verklaar en uit te vind wat daaragter steek.

“The UnXplained ondersoek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan

Related