SARIE

Kyk OP!

Superryk entrepreneur en visionêr Elon Musk glo hulle het die piramides in Egipte gebou. Hy het ’n fladdering onder sy meer as 37 miljoen Twitter-volgelinge veroorsaak met sy twiet dat dié misterieuse strukture “duidelik” hul handewerk is.

Besoekers uit die buitenste ruim, mos. Hulle wat die sterrestelsels hul hoofweë maak met sulke gevorderde tegnologie; ons aardbewoners kan dit net lomp en vaag omskryf as “vreemde vlieënde voorwerpe” (VVV’e). Groen mannetjies, reptiele, ’n gawe outjie soos ET. Jy kan jou verbeelding vrye teuels gee, want niemand het al een gesien nie. En dié wat beweer hulle het, word nie geglo nie. Daar is natuurlik hope mense wat sê die hele onderwerp hoort in dieselfde kategorie as die Tandemuis, Vader Kersfees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekroonde aktrise LEA VIVIER & ANDRÉ WILKENS Soos ’n woudsprokie
Dit was ’n trounaweek van genot, uitspattige kleur en geluk. Met ’n pragtige verskeidenheid blommerangskikkings in dieprooi, perske en ligpienk, asook granate en turksvye op die tafels, het die dekor aan die Romantiese kunsbeweging herinner. Sonder d
SARIE1 min read
’n Pak Op Sy Tyd
Die klassieke swart tuxedo kry ’n nuwe voorkoms met ’n baadjie in naaswit Vir ’n swart uitrusting van kop tot toon, speel met teksture deur ’n baadjie van tweed of brokaat te dra. Of wees op die uitkyk vir detail soos kristalle op die kraag * Sien o

Related