Huisgenoot

Nuwe bewyse van water op die maan

WETENSKAPLIKES het nuwe tekens opgemerk wat aandui dat daar moontlik water op die maan is. Navorsers van die Amerikaanse ruimteagentskap Nasa het watermolekules opgemerk deur die golflengte te meet waarteen die sonlig van die maan af weerkaats.

Hulle vermoed dié molekules is vasgekeer in klein korreltjies glas in die grond op die maanoppervlak.

Daar vloei dus nie waterstrome nie, maar die ontdekking is baie belangrik vir die planne om eendag ’n basis op die maan te bou. Nasa hoop om teen die einde van die 2020’s ruimtevaarders te hê wat op die maan woon.

“Water staan sentraal tot menslike lewe, maar dis duur om dit die ruimte in te stuur. Die ontdekking van water op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related