Huisgenoot

NET ONS TWEE NÁ DIE VLAMMEHEL

DIE vyfjarige seuntjie kom loer elke nou en dan in in die sitkamer van die huis in Pretoria waar ons met sy ouma gesels – so asof hy net wil seker maak sy is nog oukei.

“Ek dink hy voel aan waaroor ons praat,” sê Christelle Nagel saggies nadat klein Theo weer ’n keer kom inloer het. Die band tussen hulle is so duidelik soos Christelle se smart oor die nag toe hul onlosmaaklike verbintenis deur ’n vlammehel gesmee is.

Want klein Theo’tjie, soos sy haar kleinseun noem, se verlies weens ’n verwoestende brand by sy grootouers se huis was enorm. Ook Christelle (48) het byna alles verloor.

Haar man, Theo sr. (54), hul dogter, Nicolene (23), en kleindogter, Leoné (2), is in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related