Landbouweekblad

SA dagga mik hoog

Sy eerste treë in die daggabedryf was in die vroeë 1990’s in Amerika, waar mnr. Jack Hererer, die vader van die hennep-beweging in Amerika, dié flukse boerseun raakgesien en onder sy vlerk geneem het.

Deesdae is mnr. Cornél van der Watt, beter bekend as White Lion, ’n internasionaal gerekende kenner van die daggaplant en sy gebruike. Hy was immers al betrokke by navorsing en ontwikkeling, die ontwerp van ekstraksie-apparate,gemeenskapsopheffingsprojekte, saadkweking en produksie.

Met sy Rastalokke en kamoefleerklere lyk hy presies soos ’n mens verwag ’n daggaboer moet lyk, maar wanneer dié chemiese ingenieur van nering oor die bedryf begin gesels, besef jy hoe diep sy kundigheid strek.

“Ek het van die eerste dag af geweet ek wil die res van my lewe met hierdie plant werk. Letterlik alles wat ek al in my lewe gedoen het, het my gebring tot waar ek vandag is. Ek trek dié ossewa al 28 jaar. Ja, mense oordeel my, want ek het , maar ek is Afrikaans en ek kom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related