Huisgenoot

Die Internasionale Ruimtestasie

IN November is dit presies 20 jaar sedert die eerste ruimtevaarders op die Internasionale Ruimtestasie, die ISS (International Space Station), gaan woon en werk het. Die Amerikaner Bill Shepherd en twee Russe, Joeri Gidzenko en Sergei Krikaljof, was die eerste bemanning van dié navorsingstasie. Hulle het op 2 November 2000 aan boord gegaan van die tuig waarvan die eerste deel in 1998 gelanseer is. Sedertdien was die stasie sonder onderbreking beman.

Die ISS behoort nie aan een land nie; dis die resultaat van ’n samewer-kingsooreenkoms tussen die ruim teagentskappe van die VSA, Rusland, Japan, Europa en Kanada – en ruimtevaarders van ander lande kan ook daar gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related