Huisgenoot

Ruimtevaarders terug ná jaar in ruimte

HULLE was veronderstel om net ses maande in die ruimte te wees. Maar toe loop als nie heeltemal volgens plan nie, en moes hulle meer as ’n jaar daar deurbring. Nou is hulle eindelik veilig terug op aarde.

Die Amerikaner Frank Rubio (47), wat ’n dokter in die weermag was voor hy ’n ruimtevaarder geword het, en die Russe Sergei Prokopjef (48) en Dmitri Petelin (40), het op 25 September vanjaar in Kazakstan geland nadat hulle 371 dae in die ruimte was.

Hulle sou aanvanklik net 180 dae op die Internasionale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related