Nuut op die rakke
Oct 23, 2020
2 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
TOEKOMSMENS
Deur ISA KONRAD (Lapa, R275*)
PRETORIA, 2057. Kel de Jong, ’n programmeerder by die Intelligensieburo, slaag daarin om die prototipe van ’n kunsmatige intelligensie te aktiveer. Hy ontdek dit bevat die herinnerings van Agnes Baumer, ’n spioen in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Met behulp van tydreise na die wêreld van haar herinnerings
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days