Rapport

Kragmonopolie se einde kom nader

Die Suid-Afrikaanse kragvoorsieningsbedryf is besig om ingrypend te verander met al hoe meer alternatiewe vir die Eskom-monopolie. Dít kan grootliks bydra tot die herstel in sakevertroue, ekonomiese groei en werkskepping, sê dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum-beleggingsgroep.

Mike Levington, ’n kenner van hernubare energie, stem saam die energieomwenteling in Suid-Afrika is op koers nadat die regering oplaas besluite daaroor begin uitvoer het. Dit sluit in:

■ Die aankoop van 2 000 MW noodkrag het begin;

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport3 min read
Polisielede Krepeer Ná Jare Se Lojale Diens
Hulle het die beste jare van hul lewe vir die polisie gegee en hul lewens op die spel geplaas om skelms agterna te sit en Suid-Afrika ’n beter plek te maak. Maar jare nadat 65 polisielede die mag weens trauma of beserings aan diens moes verlaat, wag
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band