Virus vererger medisynetekort
Oct 18, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
FOTO: ELIZABETH SEJAKE
Suid-Afrikaanse psigiatriese staatspasiënte trek opnuut aan die kortste ent – dié keer omdat daar nie genoeg medisyne vir toestande soos skisofrenie is nie.
Tehuise wat dié pasiënte versorg, sukkel al sedert verlede jaar met medisynevoorrade en die situasie het met die koms van Covid-19 versleg.
“Dis veral sedert September verlede jaar ’n groot probleem. In ons tehuis versorg ons sowat 300 volwassenes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days