Koerantman met murg in pype; oog vir scoop
Oct 04, 2020
2 minutes
| FOTO: TIMES NEWSPAPERS
Die vermaarde koerantman en uitgewer sir Harold Evans is in die ouderdom van 92 aan hartversaking in New York dood.
Evans was vir 14 jaar redakteur van The Sunday Times (1967 tot 1981) en een jaar (1982) van The Times. Hy het verskeie groot scoops gehad, onder meer oor die talidomiedskandaal.
Talidomied was van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days