Johnson voltooi glo kort voor dood ’n manuskrip
Mar 01, 2020
2 minutes
Die oudjoernalis, romansier en voormalige uitvoerende hoof en stigter van die Mandela Rhodes-stigting, Shaun Johnson, is in Kaapstad oorlede. Hy was 60. Die oorsaak van sy dood was ’n skeur in sy slukderm.
Sy vriendskap met oudpres. Nelson Mandela, gesmee toe Johnson nog ’n joernalis was, het uiteindelik gelei tot die totstandkoming van die Mandela Rhodes-stigting wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days