Huisgenoot

LIEWE ELIZE

NET VRIENDINNE OF DALK MEER?

Ek en my kêrel het mekaar ’n jaar of wat gelede op Facebook ontmoet. Daarna het hy dit nie meer gebruik nie, maar hy was nog op my vriendelys. Toe hy onlangs weer daarmee begin, het ek gesien hy voeg die soort meisies as vriende by wat hy sal wil uitneem. Hy boer op sy foon. Ek het hom daaroor uitgevra en hy was op die agtervoet. Nou het hy ’n ander profiel oopgemaak. Ek wil nie met hom baklei nie, maar ek vertrou hom nie meer nie. Dit voel vir my of hy nou op dieselfde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related