Huisgenoot

MY THARINATJIE SE BEROU

MEER as ’n jaar lank het die seer vrae aan haar bly knaag. Sy was verwond en gebroke – en die afwesigheid van antwoorde het die las van haar lyding byna ondraaglik gemaak.

Dit was ’n jaar so reg uit die hel, sê Christa Stols. Maar sy praat nie van die covid-19-pandemie en inperking nie, want van haar seer kon sy nie agter geslote deure skuil nie.

Dit was skok op skok. Eers is haar “lieflingdogter” – die voormalige Vanderbijlparkse onderwyseres Tharina Human – verlede September as die meesterbrein in die ontvoering van ’n laerskoolmeisietjie van die Vaaldriehoek geïdentifiseer. Daarna het die ongeloof en die vrae oor die ontvoering gevolg, en toe die ontbloting van haar dogter se donker planne.

Daar was die ontmaskering, die skuldigbevinding en toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related