Die Tuinier Tydskrif

Hoe om dit nié te doen nie.

Omdat ek selde leeglê as ek nie moet werk nie, het daar op ʼn Saterdagmiddag ʼn rol tou op my skoot beland wat ek ontdek het in ʼn deurmekaar kombuislaai, en dis toe dat ek begin dink het aan huisplante en Victoriaanse varings waarop die jongelinge deesdae so versot is en moontlike maniere om hulle uit te stal. Die terugkeer van retro-handwerk, nou weer hoogmode, het ook in my gedagtes gedraai.

Kan jy glo dat ek onlangs ʼn foto gesien het van ʼn 60ste verjaardagskepping waarin ʼn Barbie-pop se lang bene diep gedruk was in ʼn vegetariese wortelkoek wat met heldergeel versiersuikerrosies (kunsmatig versoet hoor ek!)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Waterslim Tuinmaak
Water Wise, Rand Water se omgewingshandelsnaam, is op die voorpunt om opvoeding en bewustheid van waterbewaring en ander omgewingskwessies te bevorder. Water Wise het die Water Wise Organic Food Gardens-inisiatief ontwikkel met volgehoue toewyding om
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners

Related