Huisgenoot

37 KG – MAAR EK KAN NIE EET

wakker word vir my kinders; dat daar twee kabouters is wat wag’

DIT lyk soos ’n volslae vreemdeling wat haar in die spieël aanstaar. Haar klere hang soos ’n tent aan die uitgeteerde lyf, en haar donker oë, diep gesonke in hul kasse, lyk onnatuurlik groot. Kan dit wees? vra sy haarself die soveelste keer. En dan, die hartverskeurende antwoord: Ja, dit ís ek . .

Dit is seer om jouself so te sien; om in die spieël te kyk en te voel jy ken nie die mens wat jy daar sien nie,” vertel Katinka Steyn. Haar stem klink so broos en breekbaar soos haar lyf lyk.

Net sewe maande gelede nog het dié ma van twee byna 90 kg geweeg. Toe, verlede Desember, moes sy ’n noodoperasie ondergaan weens ’n maagseer wat gebars het – en toe begin sy wegsmelt.

Vandag weeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related