Spesiale hel toe met die ryk kwakke én daai pelvis-eiers!
Aug 30, 2020
2 minutes
Daar’s ’n goeie rede hoekom daar na sommige mense as kwakke verwys word. Iemand met ’n sin vir sedelikheid (en humor) het bloot die “w” in die woord gesit om dit meer gesinsvriendelik te maak.
’n Paar dae gelede kyk ek na ’n onderhoud
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days