Rapport

Bring jou kamera en masker vir Weskus se . . . Blommeprag!

Wes-Kaap

Dis byna-byna vroeë lente en aan die Weskus het tussen berg en dal en vlakte die grys landskap oopgebreek in spatsels veelkleurige en geurige blomme.

Tot nou toe was dit net die Wes- en Noord-Kapenaars beskore, maar met die opheffing van reisregulasies te midde van die Covid-19-pandemie mag almal nou gaan kyk – en jy mag boonop oorslaap.

So, klim in jou kar of koop ’n vliegtuigkaartjie.

Die Kaapse blommeryk spog met van die hoogste konsentrasie plantspesies. Sowat 70% van die nagenoeg 9 500 spesies kom slegs hier voor.

Van Kaapstad af is blommekyk ’n maklike daguitstappie. Oornag gerus, daar is volop eetplekke en bekostigbare verblyfplekke.

Swartland

Volgens Kiewiet van Rooyen, toerismebeampte by Swartland-toerisme, is die blomme nou op hul mooiste en die Darlingstreek een van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related