Rapport

Cyril, dis tyd om die rooi knoppie te druk

Jacob Zuma is terug op die politieke verhoog as segsman vir ’n siniese ANC wat lankal ophou voorgee het dat hy alle Suid-Afrikaners verteenwoordig. Met ’n brief van 12 bladsye het Zuma Vrydag namens ’n oorwegend swart nasionalistiese ANC en sy koalisie van gegriefdes oorlog verklaar teen die “korporatiewe” ANC van Cyril Ramaphosa, wat vir twee jaar al probeer om versigtig uitgesoekte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related