Landbouweekblad

BRIEWE

GEEPRIVATE SEKTOR ’N KANS

Volgens mense wat kennis dra van ondermaanse aangeleenthede, soek die duiwel sy volgelinge veral onder ledige mense, want dit is waar sy groot suksesse vandaan kom. As dit waar is, is Suid-Afrika tans ’n paradys vir Beëlsebub en sy agente. Werkloosheid, veral weens Covid-19 se gevolge, is op pad na 50% van dié wat wil werk. Die gevolge hiervan, nou en in die toekoms, is ’n skrikwekkende toedrag van sake.

Goeie nuus is baie skaars. Daarom is die artikel “Spensplaas wil gemeenskap voed” (L BW , 13 Augustus 2020) ’n ligpunt. Dit is die verhaal van me. Celia le Roux van die plaas Domein Doringkraal by De Rust se projek om grond en water aan behoeftige gemeenskapslede beskikbaar te stel om voedsel te produseer.

Sy het die idee by iemand anders gekry,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad2 min read
Nuut & nuttig
’n Stygende vraag na beter oplossings vir die verwerking van kos- en organiese afval het daartoe gelei dat BiobiN Suid-Afrika ’n nuwe, kleiner, mobiele afvalverwerkingseenheid ontwerp het. Sy nuwe mini-BiobiN is ’n eenheid met ’n afmeting van 1m3 wat
Landbouweekblad3 min read
Rooibossakeredding: LUR Kry Bloedneus In Hof
DIE hofaansoek van die Noord-Kaapse departement van landbou wat ’n sakereddingspraktisyn wou laat vervang om ’n sukkelende staatsrooibosteefabriek van ondergang te red, is met koste van die hand gewys. Regter Cecile Williams se lang verwagte uitspraa

Related