Finweek - Afrikaans

Soms is ’n bietjie geloof genoeg

elke bedryf word deur Covid-19 geraak – godsdiens en die dienste wat dit bied is geen uitsondering nie. Kerke oor Suid-Afrika heen het tydens die inperkings gesluit; talle bly steeds gesluit en dienste word aanlyn gehou. Die hadj-pelgrimstog wat op 28 Julie begin het, het slegs 1 000 pelgrims gehad, vergeleke met 2,5 miljoen verlede jaar. Openbare viering van die Joodse Pasga is gekanselleer. Boeddhiste die wêreld oor het Vesakdag virtueel herdenk.

Die finansiële implikasies van hierdie afwesigheid word nou duidelik. Skenkings kwyn en baie kerke is gedwing om hul uitreikprogramme te staak. Werknemers is verminder.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans1 min read
Konstruksieaandele Hoër
HOU VER-KOOP KOOP In Mei het ek die konstruksiefirma Raubex as ’n koop aanbeveel – hy het sedertdien met 20% gestyg. Hy het op 8 November stewige resultate vir die ses maande tot 31 Augustus uitgereik. Inkomste het met 52% gestyg vergeleke met diesel

Related