Huisgenoot

Clarence in die herfs

’NHERFSWEEK in Clarence! Wat ’n lieflike vooruitsig, dink sy toe sy haar kar se neus suidwaarts stuur. Sy gaan koud kry in die berge, maar dis hoekom ’n mens Clarence toe gaan: ’n boek, ’n kaggelvuur wat knetter en ’n glas rooiwyn in die hand. Moet ook nie vergeet van Karlien se kos nie. Sy gaan steen en been kla oor die ekstra kilo’s wat moet saam huis toe.

Karlien het twee jaar gelede die deur van haar prokureurspraktyk in Sandton agter haar toegetrek. Die klein gastehuis op Clarence sou haar voortaan aan die lewe moes hou. Dit was nie te moeilik nie. Die wêreld en sy mense het lankal van die bekoring van die bergdorpie in die Drakensberge gehoor, en haar gastekamers is permanent volbespreek. Sy moes al maande vooruit hierdie datum vir haar sus deurgee.

Die padpredikant vertel dis nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related