Mark Ruffalo
Aug 21, 2020
3 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
’N DUBBELE DOSIS TALENT
-aanhangers ken dié Amerikaanse akteur as Bruce Banner en sy groen alter ego, The Hulk, in die Marvel-flieks op die silwerdoek. En Mark Ruffalo (52) sê nie maklik ja vir ’n televisierol nie. , die minireeks waarin hy wel nou te sien is, sou aanvanklik ’n fliek gewees het. Dis gegrond op Wally Lamb se boek van 1998, en dié skrywer het self sy oog op Mark gehad om die rolle van die identiese tweeling Dominick en Thomas Birdsey te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days