Baba sê ‘nee, dankie’
Aug 17, 2020
3 minutes
DEUR TERÉSA COETZEE
![bebkleza2009_article_038_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5yh331y2kg829gzd/images/fileXMQRCNNW.jpg)
GEMORSKOS
Die meeste geriefskosse drup gewoonlik van die versadigde vette en kilojoules sonder dat dit jou of jou baba veel voedingswaarde bied. Vermy dit as jy kan, hoewel jy maar so af en toe voor ’n burger mag swig.
Vermy droë aartappelskyfies, gaskoeldrank, koekies, pasteie, sjokolade, lekkers, koek en roomys en kies kos met baie vesel en min suiker. As die honger tussen maaltye knaag, eet liewer vrugte, groente, jogurt of ’n heelgraankoekie.
SOUT EN NATRIUM
Natrium is die chemikalie wat die vloeistowwe in jou liggaam reguleer. Tafelsout
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days