Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Jy is vandeesweek vrygewig van geaardheid teenoor jou werkvriende en jou gesin en veral rakende sake wat met gedeelde hulpbronne verband hou. Maar oppas dat jy jouself nie onwetend in ’n posisie plaas waar jy misbruik kan word nie. Jou wederhelf blyk steeds knorrig te wees, en daar is waarskynlik min wat jy kan doen om sy/haar luim te verbeter. Jy blyk ten minste in jou beroep vordering te maak.

GELUKKIGE NOMMERS 17, 6, 11, 5, 28, 42

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

Die spanning tussen jou en ’n kollega wil maar net nie skietgee nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related