Kuier

WAT IS VROUE SE ROL VANDAG?

oe het die rol van vroue oor die laaste paar dekades verander? Ons kan nie net na vroue kyk sonder om elke ander geslagsrol onder die soeklig te plaas nie. Dus moet ons kyk na hoe geslagsrolle oor tyd verander het. Om ’n meer verligte siening hiervan te hê, moet ons nog dieper gaan en kyk na manlike en vroulike energie eerder as geslag. Dominante vroulike of manlike energie het niks met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related