Huisgenoot

’N HARTKLOPPIE NOU STIL

‘Dit voel of iemand my ribbes oopgekraak en my hart uitgeruk het. En ons moet vir Marzanne sê alles is fine

SY SWANGER vrou was veronderstel om ’n laerisikogeval vir covid-19 te wees: Sy is jonger as 30 en sonder onderliggende gesondheidsprobleme. En hy was veronderstel om binnekort pa te word.

Hul eersteling was op pad, en in die lente ná hierdie lang, bitter winter sou hulle eindelik ouers word

Maar in ’n koue hospitaalsaal in Pretoria lê Marzanne Lennox (29) nou in isolasie – en die hartjie wat 30 weke lank binne haar geklop het, het stil geword.

Sy is stoksielalleen, met net dokters en verpleegsters wat gereeld kom kyk of die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related