Rapport

‘ANC maak wette teen korrupsie’

ANC-ontplooides is verantwoordelik en nederig en sal nooit korrupsie wegsteek nie. En die land se mense weet die ANC sal nooit korrupsie duld nie, sê Ace Magashule, die ANC se sekretaris-generaal.

Hyself sal nooit sy posisie ontruim op grond van beweringe wat nie in ’n “bevoegde geregshof” bewys is nie.

Magashule is in ’n uurlange onderhoud met Newzroom Afrika uitgevra oor verskeie onderwerpe, onder meer een verkiesing vir alle regeringsvlakke waaroor die ANC tans besin.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as

Related