Huisgenoot

JOU STERRE

LEEU

22 JUL – 22 AUG

As jy ’n ware Leeu is, is jy waarskynlik iemand wat dikwels die voortou neem en diegene rondom jou aanmoedig en inspireer. As jy egter op die oomblik ietwat in jou dop gekruip voel en nie in staat is om jou liggie te laat skyn nie, moenie moed verloor nie, want jy sal binnekort die neerslagtigheid afskud. Dis jou tyd om aan die kollig te onttrek en eerder ’n lig op jou binnewêreld te werp. ’n Bietjie sielsondersoek is deel van die proses.

GELUKKIGE NOMMERS 8,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related