Huisgenoot

JOU STERRE

Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

Vandeesweek vind heelwat dinge agter die skerms plaas. Dit kan beteken jy kry nie die erkenning of lof wat jy verdien vir prestasies en goeie dade nie. Dus sal die beste beloning hierdie week waarskynlik wees om jouself tevrede te stel, of jy nou ’n vindingryke deurbraak in jou loopbaan maak of ’n suksesvolle filantropiese veldtog bestuur. Dit gaan moontlik ook vir jou nodig wees om handjie by te sit met ’n familielid wat siek of ongesteld is.

GELUKKIGE NOMMERS 27, 49, 24, 1,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related