Huisgenoot

HELP, MY KIND IS ANGSTIG!

JY KAN nie jou vinger daarop lê nie, maar jou kind tree anders op as voorheen. Stiller; meer buierig of huilerig. Klouerig – of meer afgesonder. Bang of bekommerd. Dalk opstandig.

Kan dit wees dat jou seun angstig voel? Of dat dit aan jou dogter se binneste vreet?

Jy weet jy moet met jou kind daaroor praat, maar hoe? En hoe bied jy vertroosting as jy deesdae self pal angstig voel? Die covid-19-pandemie en inperking het soveel uitdagings veroorsaak en jy sukkel nog om self sin te maak van alles – hoe moet jy jou kind help om hul vrese te verstaan en te verwerk?

Angs is ’n normale menslike emosie wat ons waarsku iets skort waaraan ons aandag moet gee, sê Magdel Pretorius, ’n sielkundige van Vereeniging.

Almal voel soms angstig, maar dis nie noodwendig ’n aanduiding van ’n angssteuring nie. Dié toestand word eers gediagnoseer wanneer dit iemand se daaglikse funksionering oor ’n geruime

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related