Landbouweekblad

BAK MOOI BROODJIES

Kweper-enpekanneutbroodjie

Ek het altyd ’n fles of twee ingelegde kwepers in my spens. Toe daar onlangs nog net ’n paar stukkies in die fles oor was, het ek hierdie resep bedink. Jy sal die broodjie ook met ingelegde groenvye kan maak, of enige ander konserf of ingelegde vrugte wat min of meer dieselfde tekstuur as kwepers het, soos ingelegde pere of tertappels. Maak net seker jy dreineer die vrugte goed. As daar te veel stroop op die vrugte is, sal die broodjie nie behoorlik deurbak nie.

■ 125 g sagte botter■ 125 ml suiker■ 2 ekstragroot eiers■ 5 ml vanieljegeursel■ 5 ml fyn kaneel■ 80 ml melk■ 310 ml koekmeel■ 7 ml bakpoeier■ 125 ml pekanneute,■ 180 ml ingelegde kwepers, fyngesnipper■ Versiersuiker, om oor te sif

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related