Huisgenoot

BROEIS OOR BUDDY

MIN dinge is beter as ’n nuwe baba om ’n huishouding tydens die inperking op te vrolik … veral as Ma en Pa die buitelugavonture mis waarop hulle gewoonlik so versot is.

En met die strengste vlakke van die inperking opgehef, verleen die klein woelwater nou ’n ekstra lekkerte aan hul daguitstappies in die natuur.

So van die baba gepraat … Hier sluit hy nou by die videogesprek aan. Al snuffelend en stertswaaiend om die grootmense se voete. Ontmoet klein Buddy, die jongste intrekker in die huis van die aktrise Cindy Swanepoel en haar kêrel, die regisseur en vervaardiger Hardus van Deventer.

“Cindy wou al bitter lank ’n troeteldier gehad het,” vertel Hardus (39), wat haar in Mei met die steekhaarbrakkie verras het.

“Hy moet saam met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related