Verkalking: IS JOU BABA IN GEVAAR?
Jun 22, 2020
2 minutes
In die ou dae kon dokters eers ná ’n geboorte agterkom of ’n ma se plasenta verkalk het omdat hulle dit dan regstreeks kon ondersoek. Deesdae kan ’n sonar gelukkig die probleem gou-gou raaksien.
“Voorheen was klein wit kalsiumstukkies in die plasenta ’n teken van verkalking,” verduidelik suster Burgie Ireland, ’n ervare Suid-Afrikaanse vroedvrou.
“Verkalking is ook nie as ’n groot probleem beskou nie. Daar is net gemeen
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days