Weg! Ry & Sleep

Kry ’n bietjie (tent)maniere

As jy dink jy kan na ’n winkel toe ry, jou heel eerste tent gryp en lekker saam met ervare kampeerders gaan kamp, wag daar dalk ’n paar slegte wedervaringe op jou. Ons het oor die jare heen by gesoute kampeerders geleer hoe om ’n tent stewig op te slaan. Ons het ook ons tentpensak nagegaan om te kyk of al die regte penne steeds daarin is, en dan dink ons terug aan die duur lesse wat ons al geleer het as dit kom by waar jy nié jou tent moet opslaan nie.

KIES JOU STAANPLEK SÓ

Jy weet nou watter tentpen jy nodig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
11 Zebra
Kampplek 3 staanplekke in ’n elektries-omheinde gebied, of jy kan kamp opslaan in 2 kampe buite die afgesperde gebied en die natuur deel met die Groot Vyf. Ablusiegeriewe Jy het jou eie badkamer met ’n stort, wasbak en toilet (ook opwasgeriewe). ’n G
Weg: Ry & Sleep3 min read
Wat Wag In 2024?
Die X2 is sedert Maart vanjaar beskikbaar en daar is altesame vier modelle: Die volledig elektriese iX2, die vlagskip-M35i xDrive, die sDrive 19i en die dieselaangedrewe sDrive 18d. Die iX2 gaan nie in Suid-Afrika verkoop word nie, en volgens BMW se
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji

Related