Rapport

Onrus tussen VSA en China

Vandeesweek skryf The Washington Post ’n ontleding oor die betrekkinge tussen Amerika en China onder die veelseggende opskrif “Is a US-China Cold War already underway?”

In die baie nugter beskouing word gestel dat “ ’n akkumulasie van anti-Beijing-vyandigheid soos ’n donker wolk oor die hoofstad hang.” En in De Volkskrant in Amsterdam word enkele China-deskundiges aangehaal wat wys hoe die Chinese diktatuur in Beijing steeds meer deur ’n anti-Amerikaanse, paranoïese houding gekenmerk word.

Maar dalk moet ’n mens begin met die ooreenkomste en verskille met die vorige Koue Oorlog, dié tussen die USSR en die lande agter die Ystergordyn enersyds, en Amerika en Navo andersyds.

In dáárdie geval het die twee blokke mekaar militêr min of meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related