Pas dié beginsels toe vir optimale varkvoeding
May 22, 2020
2 minutes
GARETH SALMOND
FOTO:
LIZA BOHLMANN
Varke se spysverteringstelsel kan ’n rantsoen wat tipies in varkvoeding gebruik word en hoofsaaklik uit mielies en sojabone bestaan, goed verwerk. Die spysverteringstelsel is ingewikkeld en behels verskeie interaktiewe funksies. Dit is belangrik om die werking van die spysverteringstelsel te verstaan, asook hoe dit tydens groei en ontwikkeling kan verander sodat die korrekte voeding gegee kan word.
Wêreldwyd word deurlopend navorsing oor varkvoeding
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days