Rapport

Verwarde regering ’n bedreiging vir SA

Weet ons nog wat die doel met die staat van inperking is?

Is dit om sterftes tot die absolute minimum te beperk? Of om die verloop van die pandemie oor maande te versprei sodat duisende mense nie onmiddellik siek word en die hospitale oorweldig nie?

Of is dit om die siekte lank genoeg in sy spore te stuit om tyd te koop om jou voor te berei op die vloedgolf wat noodwendig moet kom?

Die vrae kan onsinnig klink, maar hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related