Is jou mediese fonds voldoende om demensie te dek?
May 15, 2020
2 minutes
Deur LETITIA WATSON
LYNNE* vertel haar man moes op 62 weens demensie vroeg aftree.
Mettertyd was tuisversorging onvoldoende. Omdat demensielyers se behoeftes verskil van ander verswakte bejaardes s’n, moes hy opgeneem word in ’n aftreeoord wat geskikte versorging bied.
Ondanks haar mediese fonds en ander aftreespaargeld het die koste daarvan Lynne geldelik geknak.
Ons kyk vandeesweek in watter mate mediese fondse voorsiening maak vir demensie. Ons vra ook die kenners oor
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days