Rapport

Beskerm mediese spaarplan

Raad oor dié tema bevat dikwels clichés soos “vermy doktersbesoeke” en “gebruik generiese medikasie”, asof dit nie iets is wat almal reeds doen nie. En steeds vind baie mediesefondslede dat hul mediese spaarrekeninge reeds vroeg in die jaar uitgeput is.

Dis belangrik om te verstaan dat mediese fondse twee poele geld bevat: spaarrekeninge, waaruit die meeste dag-tot-dag-voordele betaal word, en die risikopoel, wat in die reël aangewend word vir groot uitgawes soos hospitalisasie.

Tot 25% van jou maandelikse premie word aan jou spaarplan toegewys en die res vir die algemene risikopoel. Om jou spaarrekening te rek, kan jy óf minder geld bestee óf soveel as moontlik uitgawes uit die risikopoel eerder as jou spaarrekening eis. Hier is ’n paar wenke:

Chroniese toestande: Wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related