Rapport

Toere met tande

Sodra Die Groot Pestilensie gewyk het en mense weer voetballe van alle vorms oor alle formate gaan begin skop en hopelik geredelik uitgee, gaan die Springbokke glo weldra weer weekwedstryde speel wanneer hulle oorsee gaan toer.

Wees versigtig waarvoor jy wens; netnou word dit waar. Dit kom uit ’n fabel van Esopus, so dis al meer as 25 eeue ’n cliché. As ’n gemeenplasie só ’n lang en wydverspreide pad met die menseras loop, is dit waarskynlik die waarheid.

Ouballies soos ek wens immers die amper 25 jaar sedert rugby ’n beroepsport geword het dat ordentlike toere moet terugkom.

Soos in die ou dae, toe internasionale toerspanne minstens ’n maand of twee in ’n vreemde land vertoef het, gewoonlik die meeste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related