Vrouekeur

AANVAAR jouself SOOS JY IS

Daar word baie trane in my studio gestort,” vertel Eldine MacRobert. “Aanvanklik is dit trane van weerloosheid omdat vroue erken dat hulle met ’n lae selfbeeld of verwerping sukkel of net nie weet hoe om hul waarde wat hulle verloor het, te herwin nie. Ander kere is dit trane van ongeloof en dankbaarheid as hulle sien hoe die regte kleur of klere aan hul liggaam ’n absolute transformasie kan bewerkstellig.”

Trane het vir Eldine ’n vorm van hoop en genesing geword. As voorkomskonsultant gebruik sy die basiese tegnieke van kleuranalise om te sien watter kleur die beste by ’n kliënt se vel pas en om aan kliënte te demonstreer wat die vleiendste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur6 min read
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as

Related