Tuis

Klein vreugdes

DIE HUISEIENAARS John en Pippa Walls

WAAR Koringberg

GROOTTE 250m²

Koringberg lyk dalk na ’n rustige dorpie in die Swartland, maar sy inwoners lei ’n verbasend aktiewe sosiale lewe. Dié kombinasie van vrede en aksie – asook die nabyheid aan Kaapstad – het John en Pippa Walls bekoor.

“Ons het ses kinders tussen die twee van ons en was op soek na ’n wegbreekplek uit die stad se gejaag,” sê Pippa. “Ons het by vriende wat ook ’n plek op Koringberg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie

Related