Dis die gruwels in jou gedagtes
May 03, 2020
3 minutes
![rapport200503_article_031_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/27ev288ef47u4ljr/images/fileYO9A992Q.jpg)
![rapport200503_article_031_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/27ev288ef47u4ljr/images/file6ZMBWMTJ.jpg)
Griekwastad. Met Arnold Vosloo en Alex van Dyk. Regisseur: Jozua Malherbe
![rapport200503_article_031_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/27ev288ef47u4ljr/images/fileIOA6CAML.jpg)
Ons het ’n droewe geskiedenis, nie net wat gesinsmoorde betref nie, maar ook rillers. Ons kry steeds nie in filmtaal die skerp kloutjie by die bloedige oor nie. Kyk na onlangse pogings op televisie asook The Tokoloshe (2019) op die wye doek.
Die fout lê in begrotings wat skaars ’n skoenveter kan koop, of omdat draaiboekskrywers en (2020) bewys het, wat jy nié wys nie ’n groter trefkrag het as wat jy oordramatiseer.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days