Hofdrama wek moeë breinselle heerlik op
Jun 07, 2020
2 minutes
Defending Jacob. Met Chris Evans en Michelle Dockery. Skepper: Mark Bomback.
Netflix is skuldig aan fluweelsagte massamassaproduksie wat televisie as kunsvorm selde ’n aks laat vorentoe beweeg.
Dieselfde eenselwige reeks volg die ander prototipe met dieselfde reëlmaat op waarmee jy kougom kou en uitspoeg. Meeste van hul style en karakters lyk borrelblasend dieselfde en ewe vervelig.
Daarom verval gereelde Netflixkykers in die slaptjip-sindroom. Gee net vir kykers slaptjips
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days