Landbouweekblad

DIE GROOT GRIEP

Jossy hou haar ma se hand styf vas. Met ’n nat handdoek vee sy die sweetdruppels van haar gesig en arms af. Haar donkerbruin hare hang in toutjies oor haar skouers. Haar ma hoes sonder ophou en is so benoud. Die koors wil nie breek nie. Wat kan sy nou nog doen? Net bid.

Pa Josua prewel: “Ag, liewe Heer, wees tog genadig. Ek is so lief vir haar. Ek wil haar nie verloor nie. U het vir ons sewe pragtige kinders geskenk. Vyf is al getroud en die jongste twee is nog by ons. Klein Josua, die appel van my oog, boer hier op Langverwacht. Lewies het sy eie plaas langs die Breërivier en Frikkie boer op die plaas hier langsaan langs die Boesmansrivier. Klein Josua weet niks van die stryd wat hier in ons slaapkamer woed nie. Hy is besig om die volstruise se vere te pluk vir die smous wat binnekort verwag word – as die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Troef Die Koue Met ’n Pot Kerrie
Dié vullende kasserol is heerlik en smulsag. ■ 1,4 kg beesskenkelskywe■ Sout en varsgemaalde swartpeper■ 5 ml geroosterde kerriepoeier■ 1 knoffelbol, gehalveer■ 2 uie, in wiggies gesny Marinade ■ 250 ml sterk, koue rooibostee■ 60 ml worcestersous■ 1
Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad9 min read
Die Laaste Rit
Omstreeks 07:00 op Maandag 19 Februarie vanjaar klim die Zimbabwiese aktivis Ben Freeth vir die laaste keer op sy sterk Namibiese plaasperd Johnny. Voor hy sy voet in die stiebeuel sit, mompel hy sag: “Oukei, Johnny, oukei . . .” Die twee het ’n lang

Related