Wie mag wie se stories vertel?
Apr 19, 2020
2 minutes
American Dirt deur Jeanine Cummins. Uitgewer: Tinder Press. Prys: R295.
Jeanine Cummins se roman American Dirt het in plaaslike boekwinkels geland nog voor ons veel geweet het van die Covid-19-virus en uitdrukkings soos “grendelstaat” en “staat van inperking” deel geword het van ons daaglikse lewe. Om die storie in een sin op te som: ’n Mexikaanse ma en haar begaafde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days