Rapport

Rondrits Verken dié Britse stede tuis

Wou jy nog altyd in Engeland gaan vakansie hou of verlang jy terug na die tye wat jy wel in die Big Ben se skadu kon deurbring?

Ons is miskien in ons huise gegrendel, maar deur flieks kan ’n mens nog wyd en ver reis.

Sit agteroor en reis na Londen en Oxford met hierdie flieks waarin die bestemmings nie net die agtergrond is nie, maar een van die hoofkarakters.

Londen is die hoofstad van Engeland en Brittanje. Sy geskiedenis strek vanaf die Romeinse tye en die ikoniese geboue is gereeld in films te sien.

In die postapokaliptiese fliek loop die protagonis Jim oor ’n verlate Westminster-brug na die Big Ben en parlementsgeboue – klink dit nie eerder of jy na die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related